Die storieverteller is ’n kultuurhistoriese navorser, antropoloog, sosioloog en selfs sieketrooster binne enige gegewe gehoor.

Sy wakker oog en oop oor absorbeer data bykans intuïtief  en sy mensekennis stel hom in staat om voort te borduur op dit wat feit is, sodat selfs fiktiewe karakters outentiek aandoen binne die spesifieke subkultuur.

Oswald Rall Theart boekstaaf  staaltjies en verhaaltjies wat andersins verlore sou gaan, noukeurig en pligsgetrou, en verseker sodoende dat dit in die volksmond bly voortbestaan.

 

Pryse
Hardekopie N$ 225-00
Digitale Kopie N$ 175-00

Bestel Hier

 

 
Hosted by Dirib Web Design & Hosting 
Copyright © Oswald Rall Theart 2023. All Rights Reserved.

Web & Graphic Design by Namcontractor.com