“Dit is asof die tyd stil gaan staan het hier in die hartland van Namakwaland langs die besige N7 wat tussen Namibië en Kaapstad meander. Die dorpie met sy ou geboue skep ’n tydlose karakter waar ’n mens nog eerlike, opregte onopgesmukte mense vind.” Oswald Rall Theart open met hierdie woorde sy Kamieskroon-kontreistories, wat dieselfde ongekunsteldheid van voorblad tot agterblad dra. Hierdie is ’n lekkerleesboek met humor wat aards en eg is. |
Pryse | |
Hardekopie | N$ 180-00 |
Digitale Kopie | N$ 130-00 |