Daar waar die Makalani’s afgeëts staan
teen die laatmiddag Okavango-son,
sal die strale in boergonje sterf: droom-
loos op ’n horison so rooi soos Armageddon,
as die rooiborsduiwe inkom om
nes te vind hier in my Okavango,
langs die rustig-murmelende
donker stroom.

 

Pryse
Hardekopie N$ 180-00
Digitale Kopie N$ 130-00

Bestel Hier

 

 
Hosted by Dirib Web Design & Hosting 
Copyright © Oswald Rall Theart 2023. All Rights Reserved.

Web & Graphic Design by Namcontractor.com