Wanneer ek na Namibië verlang
Nog ’n winter in die vreemde land met drome oor my eie land en ek weet vannag gaan koud wees as die reën en sneeu kom val.
Ek ken hierdie koue winternagte die Winterberge en hul sneeu, die dennewoud se geheime, die hadida met sy droewige lied. |
Pryse | |
Hardekopie | N$ 180-00 |
Digitale Kopie | N$ 130-00 |