Reënprofeet

Wanneer sand en stof
skielik uit die niet vergader
sirkels dartelend
oor hete aarde storm
hierdie dwarrel
lugwaarts tonnel
om soos oggendmis
te verdwyn
neem dan kennis
hierdie wind profeteer:
reën is naby

 

Pryse
Hardekopie N$ 180-00
Digitale Kopie N$ 130-00

Bestel Hier

 

 
Hosted by Dirib Web Design & Hosting 
Copyright © Oswald Rall Theart 2023. All Rights Reserved.

Web & Graphic Design by Namcontractor.com